Für statistische Zwecke und um bestmögliche Funktionalität zu bieten, speichert diese Website Cookies auf Ihrem Gerät. Das Speichern von Cookies kann in den Browser-Einstellungen deaktiviert werden. Wenn Sie die Website weiter nutzen, stimmen Sie der Verwendung von Cookies zu.

Cookie akzeptieren
Putter, Corlie. Moord en Ander Gaste. Digital on Demand, 2021.
afr

Corlie Putter

Moord en Ander Gaste

  • Digital on Demand
  • 2021
  • Taschenbuch
  • 222 Seiten
  • ISBN 9780620969789

Speurder Cronje word versoek om die skynbare selfdood van 'n bekende sitrusboer te ondersoek. Die oorledene se vrou is oortuig haar manis vermoor. Dit neem Cronje nie lank om haar vermoede te bevestig nie. Daar is heelwat verdagtes,en om die skuldige vas te trek, raak 'n groot uitdaging. Die ondersoek sleur. Die eienaars van die gastehuis, waar die moord gepleeg is, tree uiters vreemd op. Selfs die weduwee het 'n twyfelagtige verlede. Boonop sukkel Cronje om met die ywerige en onervare patoloog, Righard Roux oor die weg te kom. In dié tweede boek beleef die enigmatiese Konstantyn Cronje vele frustrasies. Hy, wat Cronje is, verkies om op sy eie te werk. En só raak hy byna self 'n slagoffer...

in Kürze